W&D Monogram (7)

Speel Asseblief

Waldo & Damika

DIE DAG IS HIER

dae
ure
min
sek

“Hulle is dus nie meer twee nie, maar een vlees. Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie.”

Matteus 19:6

Die Troue

16 Januarie 2027

15:00 vir 15:30

'Lavandou Wedding Venue'

venue inligting

Belangrike Inligting

Ons versoek vriendelik dat die geleentheid tot volwassenes beperk word.

Nota oor akkommodasie:
Indien u besluit om van een van die akkommodasie-opsies gebruik te maak, sal ons foto’s daarvan aan u verskaf.

Kleredrag:
Semi-formele kleredrag in pastel kleure/ blompatrone.
Ons vra vriendelik dat gaste nie blou, wit of swart sal aantrek nie.

Geskenk Wenk

Julle liefde en ondersteuning is vir ons die grootste geskenk, maar indien julle ons met ’n geskenk wil vereer, sal ’n bydrae tot ons toekoms saam waardeer word.

Bankbesonderhede

RSVP

Ons vra vriendelik dat u teen 1 Oktober 2026 sal RSVP.

Kliek Hier om te RSVP

Ons sien uit daarna om hierdie spesiale dag saam met julle te vier en herinneringe te skep wat vir ewig in ons harte sal bly.