Ons versoek vriendelik dat die geleentheid tot volwassenes beperk word.
Nota oor akkommodasie:
Indien u besluit om van een van die akkommodasie-opsies gebruik te maak, sal ons foto’s daarvan aan u verskaf.
Kleredrag:
Semi-formele kleredrag in pastel kleure/ blompatrone.
Ons vra vriendelik dat gaste nie blou, wit of swart sal aantrek nie.