Konrad & Cara

dae
ure
min
sek

Liefde is die mooiste avontuur en ons wil jou graag daar hê om hierdie stap saam met ons te vier.

Saterdag, 7 Junie 2025

13:30 vir 14:00

Smitsfield Wedding Venue

kry aanwysings

Drag

Formeel (Black tie)

3

MANS:
Geen chinos, vellies of K-way baadjies
Suit of blazer met das van jou keuse

DAMES:
Geen cocktail rokkies
Enige kleurskema welkom (geen wit of beige)

"Waar jy gaan, sal ek gaan, en waar jy bly sal ek bly. Jou mense is nou my mense en jou God is my God."

Rut 1:16

Akkommodasie

Vir jou gerief het ons 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies saamgestel.

klieK hier vir akkommodasie opsies

Geskenk Idee

Jou teenwoordigheid is reeds die grootste seën. Sou jy graag 'n geskenk wou gee, sal 'n kontant bydrae baie waardeer word. Daarmee kan ons beplan vir ons toekoms in Ierland.

bank besonderhede

RSVP

Kliek hier om te RSVP

RSVP asseblief teen 31 Maart 2025.

Ons sien daarna uit om hierdie wonderlike dag saam met julle te deel.