druk asseblief 'play'

druk asseblief 'play'

Jan-Chris & nicole

Countdown Timer Expired

dae
ure
Min
Sek
SIT OP KALENDER

"Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting!"

jeremia 29:11

3

DIE TROUE

7 dESEMBER 2024

16:00

WARM KAROO

KRY AANWYSINGS

INLIGTING

DRAG: SEMI-FORMEEL

ONGELUKKIG GEEN KINDERS

METGESELLE SLEGS PER UITNODIGING

KLIEK HIER OM TE RSVP
2

geskenk wenk

Jou teenwoordigheid by ons troue is reeds 'n groot genoeg geskenk aan ons!

As jy ons wil seën met ietsie ekstra sal enige bydrae waardeer word.

BANK BESONDERHEDE:
Nicole Stötter
FNB, Tjek
602 1522 5851

vrydag aand

6 dESEMBER 2024

18:00 TOT LAAT

WARM KAROO

Steak ete braai
Ons wil graag soveel moontlik met ons mense kuier!

R100 per persoon; sluit die volgende in:
'n Steak en al die bykosse

Bring net jouself, drankies en ys.

Indien jy braai toe kom versoek ons dat jul asb so gou moontlik die R100pp sal oorbetaal in die bank rekening:
Nicole Stötter
FNB, Tjek
602 1522 5851
Verwysing: Jou naam