druk asseblief 'play'
“En as ek die dag my hand in joune sit , sal ek my padkaarte bȇre met die wete : my reise opsoek na jou is nou verby.”
Inligting
Drag: Semi-Formeel – Swart & Wit.
Kinders slegs per uitnodiging.
Kontant kroeg beskikbaar.
RSVP asseblief teen 5 Maart.
Geskenk Wenk
Jou teenwoordigheid by ons troue is die grootste geskenk van almal. Indien jy ons egter wil vereer, sal ons ‘n munt of noot die meeste waardeer.












