"Daarom sal 'n man sy Vader en Moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle sal een word."
GENESIS 2:24
Inligting
Gaste word gevra om asseblief teen 15:45 te sit.
Drag: Semi-formeel Ons versoek dat gaste asseblief geen kort broeke en denims sal aantrek nie
Geen alkohol is toelaatbaar. Daar sal 'n kontant kroeg beskikbaar wees.
Metgeselle en kinders slegs per uitnodiging.
Akkommodasie
Motswedi Gasteplaas
Grootbosch
Die Geel Huis
Jarina Guesthouse
Andante Guesthouse
"Hulle is dus nie meer twee nie, maar een. Wat God dan saamgevoeg het, mag 'n mens nie skei nie."
MATTEUS 19:6
'n Nota oor Geskenke
Om jou daar te hê, sal die grootste geskenk vir ons wees. Indien jy iets ekstra wil gee, sal ons 'n koevertjie of enige iets uit die hart opreg waardeer.