Thian & natashia

#VirHeynsEnVirAltyd

18-01-25

Sit op Kalender
Monogram T&N

DIE DAG IS HIER

dae
ure
min
sek
2-min

"Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde. Lê julle daarop toe om die eenheid wat die Gees tussen julle gesmee het, te handhaaf deur in vrede met mekaar te lewe."

EFESIËRS 4:2-3

Die Troue

18 Januarie 2025

15:00 vir 15:30

Monte Bello Estate

Kry Aanwysings

"Verder het die Here God gesê: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom iemand maak wat hom kan help, sy gelyke."

GENESIS 2:18

1-min

inligting

Drag: Semi-formeel

Ons versoek asseblief dat gaste nie denims sal aantrek nie.

Daar sal 'n kontant kroeg beskikbaar wees.

Metgeselle en Kinders slegs per uitnodiging.

Collage T&N 1

Twee lewens, twee harte, twee siele word een.

akkommodasie

olive hil country lodge

Bayswater Lodge

centenary lodge

Blue rain Guesthouse

Collage Template (1)

geskenk wenk

Om jou daar te hê sal die grootste geskenk vir ons wees.
Indien jy iets ekstra wil gee, sal ons 'n koevertjie waardeer.

Collage T&N 3
kliek hier om te rsvp