Verblyf kan slegs deur die bruid bespreek word, en alle gaste
sal by Tshikwalo lodge oorslaap.
Verblyf is afbetaalbaar, maar moet 4 weke voor die troue
gefinaliseer word.
Kostes vir verblyf: R 850-00 per persoon, Sondag oggend ontbyt ingesluit.
Kinders onder 12: R450-00, Sondag oggend ontbyt ingesluit