Akkommodasie

Tshikwalo Lodge
Dinokeng

Verblyf kan slegs deur die bruid bespreek word, en alle gaste sal by Tshikwalo lodge oorslaap. Verblyf is afbetaalbaar, maar moet 4 weke voor die troue gefinaliseer word.

Kostes vir verblyf: R 850-00 per persoon, Sondag oggend ontbyt ingesluit.
Kinders onder 12: R450-00, Sondag oggend ontbyt ingesluit

Bankbesonderhede