Bianca & Eben

31 Januarie 2026

Monogram B&E -

DIE DAG IS HIER

dae
ure
min
sek
Sit op Kalender

Die Troue

31 Januarie 2026

14:30 vir 15:00

Dunkeld Country & Equestrian Estate

Kry Aanwysings

Drag

Black Tie (Mans),
Streng Formeel (Dames)

Ons versoek vriendelik die volgende:
Slegs enkel- tot vloerlang rokke vir dames.
Geen linne, wit, sjampanje, beige of roomkleurige kledingstukke, asseblief.

Drag -
Kliek hier vir voorbeelde

Die Naweek

golf

Manlike gaste word hartlik uitgenooi na die “Odendaal/Meyer Toernooi” wat Vrydag, 30 Januarie in Dullstroom plaasvind. Die toernooi sal by Highland Gate gehou word. Kontak asseblief vir JP by 072 300 5148 vir verdere besonderhede.

spitbraai

Alle gaste word hartlik uitgenooi om saam met ons die huweliksnaweek af te skop met 'n gesellige spitbraai om 18:00. Gaste word versoek om asseblief teen 22:00 (10 uur) die venue te verlaat. Die personeel moet die area opruim en voorberei vir die volgende dag se canapés en verrigtinge.

Vlugte / Reis

Reis: Daar is 'n lughawe in Nelspruit, bekend as Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe (KMI). Direkte vlugte is beskikbaar vanaf Kaapstad en Durban na KMI, en word onder andere deur FlySafair en Airlink bedien.

Tydlyn

Timeline - B&E

Akkommodasie

Verblyf is beskikbaar by die venue. Om te boek, stuur gerus 'n epos na:

jennifers@touchdown-africa.com
ehojr@touchdowncorp.com

Pryse is as volg: R1000 per kamer per aand.
Elke kamer kan 2 mense akkommodeer.

Verblyf gelde kan asseblief direk in Dunkeld Country & Equestrian Estate se rekening inbetaal word.

Bewys van betaling moet asseblief gestuur word via epos na Jennifer & Eben.
Verwysing: Jou naam

Bank Besonderhede:

DUNKELD COUNTRY -ESTATE CC
First National Bank, Wilkoppies
Account Number: 624 986 074 42
Branch Code: 25 00 53
Swift Code: FIRNZAJJ

Geskenk Wenk

Julle teenwoordigheid op ons troudag is vir ons die grootste geskenk. Maar as julle graag iets wil bydra, sal ’n geldjie vir ons nuwe huisie opreg waardeer word.

Bank Besonderhede:
B. Meyer
Capitec Bank
193 771 1178
Savings Account

RSVP

Ons vra vriendelik dat gaste asseblief teen 15 Augustus 2025 RSVP.

kliek hier om te rsvp