Verblyf
Ons het ’n paar verblyfopsies saamgestel vir julle gerief.
Verblyf by die venue is beperk en beskikbaar vir slegs 40 gaste. Indien jy graag verblyf wil bespreek, maak asseblief seker dat dit tydens jou RSVP gereël en betaal word. Alle verblyf word deur die bruidspaar gekoördineer. Verdere besonderhede, koste en bankinligting sal met jou gedeel word sodra jy aandui dat jy belang stel in verblyf by die venue.
Featherwood Farm Venue
Beynespoort Farm
Bushveld Rose
Carlsruhe Game Reserve
Mbokoto Country Lodge and Spa