Die Oomblik Kom Nader

Die dag het aangebreek!

dae
ure
Min
Sek
RP & Adene (4)

Met liefde in ons harte, suiwer en waar, nooi ons,

RP en Adene

julle uit om hierdie spesiale dag saam met ons te ervaar.

Saterdag, 29 Augustus 2026

15:00 vir 15:30

Featherwood Farm Venue

Aanwysings

Kleredrag

Ons troudag is 'n kleurvolle partytjie wat ons persoonlikhede weerspieël-sprankelend en vol lewe. Ons nooi jou uit om in ons troupalet te kom straal: donkerpienk, helder oranje, ligte pienk, warm koraal, mosterdgeel en ligte pers-en-blou.

Effekleur, patroon en alles wat die warmte en vrolikheid van ons tema vang is welkom.

Enige tipe skoen is ook welkom behalwe plakkies, crocs en die kleur swart.

Mans word vriendelik versoek om ligte chino-broeke te dra saam met 'n knopieshemp wat by die palet pas.

Dankie dat jy saam met ons hierdie kleurvolle dag van lietde, styl en vreugde kom vier.

Kleredrag - Kleur Pallet
Kleur skema - kleredrag RP & Adene

"wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie."

Markus 10:9

Verdere Inligting

Ons is dol oor kinders, maar het besluit om ons troudag as ’n grootmense-geleentheid te hou.

Om ons dag net so te hou soos ons gedroom het, vra ons vriendelik dat gaste asseblief die kleredrag sal respekteer.

Ons hoop julle verstaan dat metgeselle slegs per uitnodiging is. Indien geen metgesel by jou uitnodiging aangedui word nie, is die uitnodiging net vir jou.

Akkommodasie

Ons het ’n paar verblyfopsies saamgestel vir julle gerief.

Kliek hier
RP & Adene (7)

"Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting!"

Jeremia 29:11

RSVP asseblief teen
29 Mei 2026

Kliek hier

Geskenkwenk

Ons waardeer jul liefde en teenwoordigheid meer as enigiets. Indien julle graag iets wil bydra, sal ’n geldjie baie help met ons nuwe begin saam.

Account number: 1322776970
Account type: Current account
Bank name: Nedbank
Branch code: 198765