3

Juan & Suné

SPEEL ASSEBLIEF

DIE DAG IS HIER

dae
ure
min
sek

#ZANDBERG

Die Troue

13 | 09 | 25

15:00 vir 15:30

Kuthaba Bush Lodge

kry aanwysings

"Die liefde is geduldig, die liefde is vriendelik; dit is nie afgunstig nie, is nie grootpraterig nie, is nie verwaand nie."

1 Korinthiërs 13:4

Inligting

Drag: Semi-formeel

Ongelukkig geen kinders

Ons versoek dat elkeen gebuik sal maak van die kontantkroeg. (Geen kaart fasiliteite)

Eie alkohol is toelaatbaar na 24h00.

My hart is waar my huis is, my huis is daar waar jy is.

Akkommodasie

Kuthaba Bush Lodge

Verblyf is beskikbaar. Elkeen sal individueel gekontak word.

Geskenk wenk

Ons nessie is al klaar geveer, maar 'n geldjie sal ons baie waardeer.

Rsvp

kliek hier om te rsvp

Rsvp asseblief teen 30 Junie 2025