5

TICO & MARIZAN

DIE DAG IS HIER

dae
ure
min
sek

#VANDENBERG

die troue

19 | 10 | 24

14H30 VIR 15H00

IDULLIES, DULLSTROOM

kry aanwysings

Where you go I will go, and where you stay I will stay. Your people will be my people and your God my God.

ruth 1:16

inligting

Drag: Semi-formeel

Metgesel en kinders slegs per uitnodiging.

Geen eie alkohol is toelaatbaar nie.
Ons versoek dat elkeen gebruik sal maak van die kontantkroeg.

All that you are is all that I'll ever need.

akkommodasie

Gaste kry 20% afslag by die voorgestelde akkommodasie opsies.

- Boek direk by die gastehuis
- Stel hulle in kennis dat julle kom vir 'n troue by Idullies.

Dullstroom Reservations

Camdeboo

Cinzaco

Treelands

Van der Poll

geskenk wenk

Sou jy 'n geskenkie wou koop spaar jouself die baie loop.
Bêre die nooitjie in die kas en kom gooi dit in ons huwelikstas.

Rsvp

kliek hier om te rsvp

Rsvp asseblief teen 2 September 2024