"Hulle is dus nie meer twee nie, maar een. Wat God dan saamgevoeg het, mag 'n mens nie skei nie."
MATTEUS 19:6
inligting
Drag: Semi-formeel
Ons versoek dat gaste asseblief geen denims aantrek nie
Metgeselle en kinders slegs per uitnodiging
Kontantkroeg beskikbaar met kaart fasiliteite
Gaste word gevra om 14:45 hul plekke in te neem
geskenk wenk
Jou teenwoordigheid by ons troue is die grootste geskenk van almal. Indien jy ons egter wil vereer, sal ons 'n munt of twee waardeer.
"... en as ek voor jou staan sal ek weet: Na jou liggaam is ek geskape, na jou naat gevorm. Jou denke sal myne omhels. Jou begin sal my begin wees, jou einde my einde... En as ek die dag my hand in joune sit sal ek my padkaart bêre met die wete; My reise opsoek na jou is verby."