druk asseblief 'play' Marli & ruan#Slabbert Met groot vreugde nooi ons jou uit om deel te wees van ons spesiale dag! The Countdown is Over—Let the Celebration Begin! dae ure min sek Slabbert Troue 21 Junie 2025 14:30 - 15:00 Pepper Tree Bloemfontein kry aanwysings "Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting!" Jeremia 29:11 Inligting Drag: FormeelOns versoek dat gaste asseblief swart sal aantrek. Ongelukkig geen kinders. Metgesel slegs per uitnodiging. Geskenk Wenk 'n Geskenkie is nie oorbodig, maar 'n geldjie is meer wat ons benodig. Spaar jou voete die loop, ons sal eerder self wil koop. Waar jy gaan, sal ek gaan, en waar jy bly, sal ek bly. Jou mense is nou my mense en jou God is my God." Rut 1:16 RSVP RSVP asseblief teen 19 Mei 2025 kliek hier om te rsvp