Jou orde ontmoet my chaos, in ‘n stil, heilige plek waar vrede bestaan. Die wete en verstaan dat die Here jou presies só gemaak het om langs my te kan staan.
Ons versoek vriendelik dat gaste semi-formele drag aantrek.
Verblyf
Vir ons gaste wat wil oorslaap, is daar akkommodasie beskikbaar op die perseël. Kontak asseblief die bruid vir reëlings en kostes.
Geskenkwenk
Jou teenwoordigheid by ons troue is die grootste geskenk van almal. Indien jy ons egter wil bederf, sal ‘n munt of noot met dankbaarheid waardeer word!
RSVP
Ons vra dat gaste asseblief teen 10 Januarie 2026 sal RSVP.