H | L
DIE DAG IS HIER
dae
ure
min
sek
"Hulle is dus nie meer twee nie, maar een. Wat God dan saamgevoeg het, mag 'n mens nie skei nie."
Matteus 19:6

Die Troue
26 April 2025
15:00 - 15:30
Twee lewens, twee harte, twee siele word een.

Inligting
Drag: Semi formeel
Metgesel en kinders slegs per uitnodiging.
Geen eie alkohol word toegelaat nie.
Ons versoek dat elkeen gebruik sal maak van die kontantkroeg.

Akkommodasie
TSAHITSI LODGE
BELIHANTE LODGE
MERWEVLEI
