H | K

H | K

henco & Kelly

Speel Asseblief

Countdown Timer Expired

dae
ure
min
sek
Henco & Kelly (3)

die troue

31ste Oktober 2026

15:15 vir 15:30

Mooiplaas Trou Venue

Kry Aanwysings

kleredrag

Dis tyd om jou beste klere uit te haal en saam met ons deftig te raak vir 'n aand van elegansie en viering. Kom ons maak dit 'n formele geleentheid om te onthou!

"Waar jy gaan, sal ek gaan, en waar jy bly sal ek bly. Jou mense is nou my mense en jou God is my God.”

Rut 1:16

HENCO & KELLY

addisionele inligting

Ons versoek vriendelik dat slegs die persone wie se name op die uitnodiging verskyn, die geleentheid bywoon.

Geen eie drank word toegelaat nie - maar moenie bekommer nie, daar sal ‘n kontantkroeg wees om almal se dors te les.

Gaste word vriendelik versoek om tussen 15:00 en 15:15 aan te kom. Die huweliksseremonie sal stiptelik om 15:30 begin.

Henco & Kelly (2)

Tydlyn

Tydlyn

akkommodasie

Sangri- La country hotel & spa

Sage Haven Guesthouse

Kranskop Lodge

"Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting!"

Jeremia 29:11

IMG_6137

rsvp

Ons versoek vriendelik dat gaste asseblief teen 31 Julie 2026 sal RSVP

Kliek Hier om te RSVP
Henco & Kelly (3)

geskenkwenk

Julle liefde en teenwoordigheid word meer waardeer as enige iets anders. Indien julle graag iets wil bydra, sal 'n geldjie baie help met ons nuwe begin saam.

Bankbesonderhede

H | K

Vir navrae kontak asb vir
Henco: 064 543 4647
of
Kelly: 064 701 7352