Wilmur & Bernice (WW - B3) (1)

Speel asseblief

dae
ure
min
sek

Wilmur & Bernice

25 Oktober 2025

14:00 vir 14:30

Tsekama Wedding Venue

KRY AANWYSINGS

"Wat God dan saamgevoeg het mag geen mens skei nie."

Markus 10:9

Inligting

Drag: Semi-Formeel

Alhoewel ons geniet om kinders te sien speel en lag, is dit ongelukkig slegs 'n volwassene dag.

Neem asseblief kennis dat daar 'n kontantkroeg beskikbaar sal wees op die dag — onthou dus om genoeg kontant saam te bring.

Vuurwapens

Wettige vuurwapens is welkom by ons troue. Hou asseblief alle vuurwapens geholster behalwe as die gebruik daarvan benodig word. In so 'n geval sal oordeelkundige skootplasing waardeer word.

Verblyf

Daar is kampplek op die venue se gronde beskikbaar sou U 'n tent wou opslaan (R200pp, ontbyt ingesluit)

hanlin lodge

zwahili lodge

op de hoek guest house

weesgerus vakansieoord

7th hole guest lodge

Versoek van die Bruidspaar

Ons het professionele fotograwe wat elke spesiale oomblik sal vasvang, daarom vra ons vriendelik dat julle jul fone tydens die seremonie wegsteek en saam met ons die heilige oomblik ten volle beleef.

"Bo dit alles moet julle mekaar liefhê. Dit is die band wat julle tot volmaakte eenheid saambind."

Kolossense 3:14

Nota oor geskenke

Jou teenwoordigheid is genoeg en meer, maar indien jou hart dit so begeer, en die bank bestuurder dit goedkeur, sal ons 'n kontant koevertjie opreg waardeer.

RSVP

RSVP asseblief teen 31 Augustus 2025

Kliek hier om te RSVP